Karoo-Kantate

Karoo-Kantate

by Marié Heese
Karoo-Kantate

Karoo-Kantate

by Marié Heese

eBook

$7.49  $8.57 Save 13% Current price is $7.49, Original price is $8.57. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die verhaal van Jeanne Labuschagne – of Jannie Lappies – wat vir ’n kort vakansie uit ’n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, ’n wêreldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om ’n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.

Product Details

ISBN-13: 9780624062714
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/02/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 569 KB
Age Range: 12 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Marié Heese gaan skool in Kaapstad en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch in Engels en staatsfilosofie en verwerf ’n Diploma in Drama by die Akademie vir Dramakuns, ook op Stellenbosch. Na jare as onderwyser by skole in KwaZulu-Natal gee sy klas aan die universiteite van Durban-Westville, Zoeloeland, Pretoria en Unisa. Marié het veral bekend geword vir haar eerste boek, Die uurwerk kantel, wat in 1976 verskyn het. Sy is die dogter van die bekende skrywer Audrey Blignault. Sy is die outeur van o.m. die historiese romans The Double Crown: Secret Writings of the Female Pharaoh (2009), The Colour of Power (2011), A Triple-headed Serpent (2012) en Die honger reisiger (2010). Marié is getroud met Chris Heese. Hulle woon tans in Stilbaai.

Read an Excerpt

Die verhaal van Jeanne Labuschagne – of Jannie Lappies – wat vir ’n kort vakansie uit ’n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, ’n wêreldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om ’n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews