Kampvuurstories raak nooit op nie

Kampvuurstories raak nooit op nie

by Abel Botha
Kampvuurstories raak nooit op nie

Kampvuurstories raak nooit op nie

by Abel Botha

Paperback

$8.50 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Die stories in hierdie bundel is almal ware stories wat ek of van my jagmaats om kampvure vertel het. Die meeste stories gaan oor jag of ander avonture. Maar daar is ook stories oor jag-verwante dinge soos jag-kampe en kos maak om die kampvuur, wat ook mos maar deel is van die hele jagervaring, net soos die alleenwees in die bos en die doodskiet van 'n bok.

Product Details

ISBN-13: 9780639925103
Publisher: Abel Botha
Publication date: 01/08/2018
Series: Abel Botha Kampvuurboeke
Pages: 188
Product dimensions: 5.25(w) x 8.00(h) x 0.40(d)
Language: Afrikaans

About the Author

Abel Botha is 'n Siviele-ontwerp ingenieur van beroep en woon in
Tzaneen in die Limpopo Provinsie.
Hy jag en besoek die ver plekke al vir meer as 50 jaar. Deur die jare verskyn verskeie van sy gedigte,
artikels en stories in verskillende tydskrifte. In 2014-2016 publiseer hy as skrywer-uitgewer 'n digbundel, vier kampvuurboeke en 'n geestelike boek.
In sy vrye tyd is hy lief vir lees en natuurlik om te jag.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews