Kaar

Kaar

by Marlene van Niekerk
Kaar

Kaar

by Marlene van Niekerk

eBook

$10.49  $13.82 Save 24% Current price is $10.49, Original price is $13.82. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. ’n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied – die natuur, voëls, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke – en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend. Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van ’n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoë bied die leser van Kaar ’n avontuurlike ontdekkingreis deur die wêrelde van mense en diere.

Product Details

ISBN-13: 9780798163033
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/15/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 216
File size: 329 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marlene van Niekerk debuteer in 1977 met die digbundel Sprokkelster, waarvoor sy die Eugène Marais- en die Ingrid Jonkerprys ontvang. Die tweede digbundel, Groenstaar, volg in 1983. Haar eerste roman, Triomf, verskyn in 1995 en word met die Noma-prys vir die beste boek uit Afrika bekroon. Tien jaar later verskyn Agaat wat ses toekennings, onder meer die Hertzogprys, ontvang. In 2006 verskyn, in samewerking met die kunstenaar Adriaan van Zyl, Memorandum: ’n verhaal met skilderye, en in 2010 Die sneeuslaper. Marlene is ’n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Haar romans word ook vertaal en uitstekend oorsee ontvang.

Read an Excerpt

Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. ’n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied – die natuur, voëls, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke – en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend.

Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van ’n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoë bied die leser van Kaar ’n avontuurlike ontdekkingreis deur die wêrelde van mense en diere.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews