Jou geldsake: Hou kop in onseker tye

Jou geldsake: Hou kop in onseker tye

by Theo Vorster
Jou geldsake: Hou kop in onseker tye

Jou geldsake: Hou kop in onseker tye

by Theo Vorster

eBook

$10.49  $11.51 Save 9% Current price is $10.49, Original price is $11.51. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.

Product Details

ISBN-13: 9780624091400
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/16/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 184
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Theo Vorster is medestigter en uitvoerende hoof van Galileo Capital. Hy is ’n gereelde markkommentator op RSG se Geldsake-program, en 'n bekende gesig op kykNET en VIA waar hy dikwels as ontleder optree. Hy skryf rubrieke vir Netwerk24.com en is ook die aanbieder van Sake&Sauvignon. Theo, Anneke en hul dogter Mia woon in Johannesburg.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews