Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

by Erik Holm
Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

by Erik Holm

eBook

$10.99  $14.00 Save 22% Current price is $10.99, Original price is $14. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.

Product Details

ISBN-13: 9781775842255
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/30/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 82 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Dr Erik Holm is ’n emeritus-professor en voormalige Hoof van Entomologie, Universiteit van Pretoria. As produktiewe skrywer het hy al meer as 100 wetenskaplike artikels en agt boeke oor insekte en hul gedrag die lig laat sien, en is hy ’n gereelde medewerker van onder andere Beeld en Landbouweekblad. Hy is ook ’n bekende radiopersoonlikheid en sy weeklikse praatjies oor verskeie radiostasies boei luisteraars al meer as 40 jaar. As deskundige oor ekologie en stelseldenke, dien hy tans as raadgewer vir die landbou-organisasie ZZ2.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews