Ingonyama en ander maats met leeueharte: Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die intermediêre fase

eBook

$8.99  $9.58 Save 6% Current price is $8.99, Original price is $9.58. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

’n Bundel tematiese moderne verhale vir gr. 4–6-  kinders van Afrikaans EAT, wat die KABV-vereistes volg en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om die “Vierde Industriële Rewolusie” in te sluit. Verhale bied: ’n besprekingstema en woordelys; pre-leesvrae; woordvertalings; post-lees- kontekstuele vrae; en  ’n verrykingsaktiwiteit.

Product Details

ISBN-13: 9781776073047
Publisher: Best Books
Publication date: 06/11/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Carin Krahtz is in Pretoria gebore en voltooi haar skoolloopbaan aan die Oos-Rand. In 1988 slaag sy haar Honneursgraad in Joernalistiek met lof aan die Universiteit Stellenbosch, en verwerf ’n nagraadse onderwysdiploma. Sy is ’n onderwyseres in Pretoria en immigreer in 2020 na Nieu-Seeland. Carin se jeugpublikasies is al verskeie kere bekroon.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews