In my vel: 'n Reis

In my vel: 'n Reis

by Azille Coetzee
In my vel: 'n Reis

In my vel: 'n Reis

by Azille Coetzee

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

Product Details

ISBN-13: 9780624087304
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/03/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 354 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Azille Coetzee is 'n nadoktorale navorser by die South African Research Chair in Gender Politics, Stellenbosch Universiteit. In 2017 verwerf sy 'n PhD in filosofie aan die Vrije Universiteit van Amsterdam en Stellenbosch Universiteit. Sy hou van lees en skryf, en sy woon tans in Kaapstad saam met haar partner.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews