Hulle noem haar Carminda

Hulle noem haar Carminda

by E. Kotze
Hulle noem haar Carminda

Hulle noem haar Carminda

by E. Kotze

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen ’n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy ’n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en ’n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend. Hulle noem haar Carminda is ’n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.

Product Details

ISBN-13: 9780795710513
Publisher: Kwela
Publication date: 02/10/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 264
File size: 459 KB
Language: Afrikaans

About the Author

E. Kotze is gebore op ’n plaas aan die Bergrivier en word groot aan die Weskus. Haar man, skipper Willie Kotze, se vertellings gee aanleiding tot haar eerste bundel kortverhale, Halfkrone vir die Nagmaal (1982). Vyf bundels en drie gewilde romans, Toring se baai (2009), Hoogty (2011) en Soetloop (2016), volg. Sy woon in ’n aftreeoord in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews