Hou jou oë oop
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie? ’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
1141458773

10.49 In Stock
Hou jou oë oop

Hou jou oë oop

by Brian Fredericks
Hou jou oë oop

Hou jou oë oop

by Brian Fredericks

eBook

$10.49  $11.97 Save 12% Current price is $10.49, Original price is $11.97. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie? ’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.

Product Details

ISBN-13: 9780798182751
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 05/06/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 296
File size: 392 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College. Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews