Het ek my geloof verloor?: 'n Verkenning

Het ek my geloof verloor?: 'n Verkenning

by Pierre du Plessis
Het ek my geloof verloor?: 'n Verkenning

Het ek my geloof verloor?: 'n Verkenning

by Pierre du Plessis

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die tradisionele manier? Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle nie. Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.

Product Details

ISBN-13: 9780796322821
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/18/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 184
File size: 436 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Pierre du Plessis is die leraars by InVia gemeente in Rondebosch, Kaapstad. Hy is onlangs as leraar in die NG kerk bevestig. Hy dra by tot verskeie blogs en sy praatjies oor kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in ’n vinnig veranderende wêreld is gewild. Hy ontvang die Gerrit Brand-Desmond Tutuprys vir Jesus ruik na mirre en stof.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews