HEMEL I(Afrikaans Edition)

HEMEL I(Afrikaans Edition)

by Jaerock Lee
HEMEL I(Afrikaans Edition)

HEMEL I(Afrikaans Edition)

by Jaerock Lee

Paperback

$13.00 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Aangesien die hemel onsigbaar is, is dit baie moeilik om die hemel met die taal en kennis van hierdie wêreld te beskryf. Daar kan ook misverstande daaroor wees. Dit is waarom die apostel Paulus nie die volle besonderhede van die Paradys in die Derde Hemel kon beskryf nie, nadat hy dit in 'n visioen gesien het nie.

God het ook vir my ook omtrent verskeie geheime van die hemel geleer, en vir baie maande het ek omtrent die gelukkige lewe en verskeie plekke en belonings in die hemel, ooreenkomstig elkeen se mate van geloof, gepreek. Nogtans, kon ek nie oor alles wat ek geleer het, in volle besonderhede preek nie.

Die rede waarom God my toelaat om die geheime van die geestelike koninkryk deur middel van hierdie boek bekend te maak, is om soveel as moontlik siele na die hemel, wat so helder en pragtig soos kristal is, te lei.


Product Details

ISBN-13: 9791126312443
Publisher: Urim Books USA
Publication date: 12/22/2023
Pages: 226
Product dimensions: 5.50(w) x 8.25(h) x 0.48(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews