Hans hou bruilof
Wanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor. Maar Hans wil keer dat die troue in ’n spektakel ontaard. En gou besef Fokkens dat Hans van Kraaienburg hom nie laat hiet en gebied nie. Toe vriend Vasie boonop ondeurdagte planne beraam om geld te maak uit die onthaal, voel Hans aan sy broek se pype dat die bruilof op ’n ramp afstuur.
1146334391

9.99 In Stock
Hans hou bruilof

Hans hou bruilof

by Rudie van Rensburg
Hans hou bruilof

Hans hou bruilof

by Rudie van Rensburg

eBook

$9.99  $11.05 Save 10% Current price is $9.99, Original price is $11.05. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Wanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor. Maar Hans wil keer dat die troue in ’n spektakel ontaard. En gou besef Fokkens dat Hans van Kraaienburg hom nie laat hiet en gebied nie. Toe vriend Vasie boonop ondeurdagte planne beraam om geld te maak uit die onthaal, voel Hans aan sy broek se pype dat die bruilof op ’n ramp afstuur.

Product Details

ISBN-13: 9780795802829
Publisher: Queillerie
Publication date: 09/20/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 297 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al veertien topverkoper-spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze, Ys, Medusa, Vloek, Merk, Hartedief, Monster, Doolhof, Dwelm en Gebooie, en vyf uiters gewilde komiese romans in sy reeks oor die bejaarde maar onstuitbare Hans van Kraaienburg. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews