Halfpad een ding
Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando. Hy word gou verstrengel in verwarrende lojaliteite wanneer hy die boeresoldate beter leer ken en boonop verlief raak op Esther Calitz, ’n eiesinnige Boeremeisie wat sy trou bo alle ander eis. Tussen Esther en kommandant Jacob Eksteen, sy swygsame mededinger in die liefde en ’n man met swart-en-wit beginsels, vind hy sy weg met groot moeite. Die teenstrydige eise van trou en liefde dryf hom tot onbesonnenheid. Hy gryp die kans op ’n groot waagstuk aan toe ’n Britse bataljon gemobiliseer word om die oorlog tot ’n klinkende einde te bring. Halfpad Een Ding is ’n meesleurende leeservaring, ’n liefdesverhaal en oorlogsavontuur neergepen deur ’n ervare, subtiele skrywershand.
1146302349

8.49 In Stock
Halfpad een ding

Halfpad een ding

by Zirk van den Berg
Halfpad een ding

Halfpad een ding

by Zirk van den Berg

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando. Hy word gou verstrengel in verwarrende lojaliteite wanneer hy die boeresoldate beter leer ken en boonop verlief raak op Esther Calitz, ’n eiesinnige Boeremeisie wat sy trou bo alle ander eis. Tussen Esther en kommandant Jacob Eksteen, sy swygsame mededinger in die liefde en ’n man met swart-en-wit beginsels, vind hy sy weg met groot moeite. Die teenstrydige eise van trou en liefde dryf hom tot onbesonnenheid. Hy gryp die kans op ’n groot waagstuk aan toe ’n Britse bataljon gemobiliseer word om die oorlog tot ’n klinkende einde te bring. Halfpad Een Ding is ’n meesleurende leeservaring, ’n liefdesverhaal en oorlogsavontuur neergepen deur ’n ervare, subtiele skrywershand.

Product Details

ISBN-13: 9780143531241
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/04/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 432 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Zirk van den Berg made his literary debut with a volume of Afrikaans short stories in 1989, followed by a short historical novel. After moving to New Zealand in 1998, he switched to writing in English. His crime novel, Nobody Dies, was published to considerable acclaim in New Zealand and saw an Afrikaans edition released as ’n Ander mens in South Africa in 2013. Half of One Thing is his first English novel to appear in his native South Africa. Van den Berg is a language practitioner in Auckland.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews