Haas en Harriët
Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys. Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.  
1146334130

11.49 In Stock
Haas en Harriët

Haas en Harriët

by Susan Coetzer
Haas en Harriët

Haas en Harriët

by Susan Coetzer

eBook

$11.49  $13.82 Save 17% Current price is $11.49, Original price is $13.82. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys. Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.  

Product Details

ISBN-13: 9780798183758
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/17/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 384
File size: 806 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Susan Coetzer is landswyd bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar topverkoperroman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Sy woon en werk in Johannesburg en toer gereeld deur die land om by feeste en ander funksies op te tree. Selma en Louise (2018) en Die uil in die ysbos (2021) het ook by H&R verskyn.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews