Grootgeluk

Grootgeluk

by Jan van Tonder
Grootgeluk

Grootgeluk

by Jan van Tonder

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf. Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.   

Product Details

ISBN-13: 9780798182423
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/07/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 368
File size: 776 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman en Die verevrou is albei vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews