Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

eBook

$7.49  $8.29 Save 10% Current price is $7.49, Original price is $8.29. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen 'n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word? Die eerste titel in 'n heerlike nuwe reeks grilstories vir jong lesers.

Product Details

ISBN-13: 9780798176767
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 03/01/2018
Series: Grilgrypers , #1
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 120
File size: 580 KB
Age Range: 9 - 12 Years
Language: Afrikaans

About the Author

De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Klienmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer in Rympies vir Pikkies en Peuters, Liedjies vir Pikkies en Peuters, Skrik op die lyf , Rympies vir Kleintjies en Kleuters en Skool is 'n riller.
Shân Fischer het 'n agtergrond in beide tradisionele en digitale kuns. Haar fokus was op karakterontwikkeling vir opvoedkundige kinderspeletjies , voordat sy twee jaar in Japan as 'n vryskut- kunstenaar en Engelse onderwyser gaan werk het. Sy is tans ’n vryskut-illustreerder in die boek-, animasie- en filmbedryf.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews