Griet skryf 'n sprokie
Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.
"1125923943"

10.99
In Stock
5
1
![Griet skryf 'n sprokie](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.1)
Griet skryf 'n sprokie
196![Griet skryf 'n sprokie](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.1)
Griet skryf 'n sprokie
196
10.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624078425 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 02/15/2017 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 196 |
File size: | 521 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog