God gee my 'n Storie - Christo Coetzee

God gee my 'n Storie - Christo Coetzee

by Christo Coetzee
God gee my 'n Storie - Christo Coetzee

God gee my 'n Storie - Christo Coetzee

by Christo Coetzee

Paperback

$7.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Ek vra God vandat ek in my twintigs was, gee my ook 'n storie om mense vir U mee te bereik. Watter mense sal U in hul lewe innooi as ek hulle net kan vertel dat die mees dramatiese ding wat nog ooit met my gebeur het, was 'n pak slae?

Ek bly Hom vra, en later in my twintigs belowe Hy my dat Hy my in my drie en dertigste jaar 'n stories al gee. Soos wat dit menslik maar gaan, wonder ek, maar bly glo en wag vir die storie wat God my gaan gee om mense vir Sy koninkryk mee te wen.

Ons as mense se vermoëns is so beperk, dit moes ek leer ... God het my 'n storie gegee. Ek belowe jou, glad nie op die manier wat ek ooit kon dink of my kon verbeel nie.

Ek nooi jou uit om hierdie pad saam met my te stap en God se onbeskryflike liefde en genade en guns te beleef. Hierna te weet dat God alles kan en saam met my hierdie getuienis te gebruik vir die uitbreiding van Sy koninkryk.

As jy hierdie getuienis lees, vertel vir ander daarvan, vra hulle om dit ook te lees, laat ons saam God se Almag deel.

Product Details

ISBN-13: 9798852015440
Publisher: Independently published
Publication date: 07/12/2023
Pages: 120
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.25(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews