Gifbeker

Gifbeker

by Irna van Zyl
Gifbeker

Gifbeker

by Irna van Zyl

eBook

$9.49  $11.00 Save 14% Current price is $9.49, Original price is $11. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na ’n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis – alles tydens die voorbereidings vir ’n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan Storm dié slagting kan keer?

Product Details

ISBN-13: 9781485903765
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 328
File size: 575 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Irna van Zyl is die skrywer van die riller Moordvis. Sy is ’n bekende mediapersoonlikheid en was onder meer redakteur van De Kat, Insig en Boeke-Insig voordat sy heeltyds begin skryf het. Sy woon in Kaapstad saam met haar lewensmaat, twee honde en ’n kat.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews