Geheim van die gruwelsand

Geheim van die gruwelsand

by Zirk van den Berg
Geheim van die gruwelsand

Geheim van die gruwelsand

by Zirk van den Berg

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieë by hom wakker maak? Geheim van die gruwelsand is ’n barre konkoksie van lekkerlees-genres: ’n skop-skiet-en-wonder-storie.

Product Details

ISBN-13: 9780795710353
Publisher: Kwela
Publication date: 03/03/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 437 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel, en daarna ’n roman, Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én Engels. Sy roman Ek wens, ek wens is met die WA Hofmeyr-prys asook twee KykNET-Rapportpryse bekroon. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews