Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man

Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man

by Ruan Kemp
Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man

Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man

by Ruan Kemp

eBook

$11.49  $14.97 Save 23% Current price is $11.49, Original price is $14.97. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ’n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.

Product Details

ISBN-13: 9780624088585
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/02/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 296
File size: 469 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ruan Kemp is ’n mynbou-analis, met grade in die joernalistiek, onderwys, en ingenieurswese. Hy woon op Hermanus saam met sy vrou en drie seuns. Gedeeltelik Bewolk is sy debuutroman.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews