Gebroke Harts Gebede

Gebroke Harts Gebede

by Anzé Bezuidenhout
Gebroke Harts Gebede

Gebroke Harts Gebede

by Anzé Bezuidenhout

eBook

$1.49 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Anze Bezuidenhout woon in Nylstroom Limpopo Provinsie Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinkinders.

Gebroke Hartsgebede is 'n digbundel oor die einas van die lewe. 'n Soeke na liefde op 'n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser 'n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.


Product Details

BN ID: 2940045429757
Publisher: Kameeldoring Boeke
Publication date: 11/28/2013
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Anzé en Willie Bezuidenhout woon in Nylstroom, Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is in 1984 getroud en is geseënd met drie pragtige dogters en twee kleinkinders.Hulle oudste dogter is Corlette (getroud met Sybrandt van der Westhuizen en hulle het 2 kinders Tinus 4 en Ané 2). Alicé-Ka is getroud met Armand Lubbe en sy is swanger met hulle eersteling wat in Mei 2014 verwag word. Jandri, die jongste, is nog ongetroud. Hulle woon op ‘n plaas in die Springbok vlakte en Anzé bedryf ook haar eie besigheid op Nylstroom. Sy het ‘n kunswinkel met die naam “IetsiVanAls Curios & Biltong” waar sy haar met die mooi van die lewe omring en met mooi mense werk.Anze is ook aktief op die Afrikaanse letterkunde blad "Woes" en lesers kan daar na haar profiel kyk: woes.co.za/bydraers/besonderhede/anzebezuidenhout
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews