Freek Robinson: Op die man af

Freek Robinson: Op die man af

by Freek Robinson
Freek Robinson: Op die man af

Freek Robinson: Op die man af

by Freek Robinson

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise. In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het. Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.

Product Details

ISBN-13: 9780624091462
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/17/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Freek Robinson is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder met 45 jaar ervaring in die bedryf. Hy tree op as konferensievoorsitter en fasiliteerder van openbare debatte en lei ook sakelui op in TV- en radio-onderhoudvaardighede.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews