Eugene

Eugene

by Kirby Van der Merwe
Eugene

Eugene

by Kirby Van der Merwe

eBook

$11.49  $12.90 Save 11% Current price is $11.49, Original price is $12.9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60’s, 70’s en 80’s. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord.  'n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.  

Product Details

ISBN-13: 9780798182652
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 03/11/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 364 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Kirby van der Merwe het in die Paarl grootgeword. Hy het beeldende kuns studeer en was lank kunsonderwyser. Klapperhaar slaap nie stil nie was sy debuutroman in 1999. Hy is ’n bekroonde skilder en joernalis, en het al 'n verskeidenheid Engelse romans na Afrikaans vertaal.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews