Ek sal weer ʼn loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók ʼn verhaal van oorvloedige genade en seën, ʼn hoopvolle verwagting, en ʼn reënboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid , na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots.
"Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, ʼn inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wéét en kan gló dat jy weer ʼn loflied kán sing." Ek sal weer 'n loflied sing word beskryf as "aangrypend, besonders, inspirerend, sielsverrykend, insiggewend, prakties, opreg en uit die hart geskryf, elke woord met eenvoud-dog soveel diepte, 'n pragboek wat soveel betekenis dra, en absoluut 'n MOET om te koop en te lees!"

Ek Sal Weer 'n Loflied Sing
Ek Sal Weer 'n Loflied Sing
Related collections and offers
Product Details
BN ID: | 2940164722234 |
---|---|
Publisher: | Karen Swanepoel |
Publication date: | 11/02/2020 |
Sold by: | Smashwords |
Format: | eBook |
File size: | 2 MB |
Language: | Afrikaans |