Ek sal weer 'n loflied sing

Ek sal weer 'n loflied sing

by Karen Swanepoel
Ek sal weer 'n loflied sing

Ek sal weer 'n loflied sing

by Karen Swanepoel

eBook

$7.99  $8.99 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $8.99. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ek sal weer ʼn loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók ʼn verhaal van oorvloedige genade en seën, ʼn hoopvolle verwagting, en ʼn reënboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid, na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots. "Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, ʼn inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wéét en kan gló dat jy weer ʼn loflied kán sing.”Ek sal weer 'n loflied sing word beskryf as "aangrypend", "besonders", "inspirerend", "sielsverrykend”, “insiggewend”, “prakties”, “opreg en uit die hart geskryf”, “elke word met eenvoud, dog soveel diepte”, “’n pragboek wat soveel betekenis dra”, en “absoluut ‘n móét om te koop en te lees.”

Product Details

ISBN-13: 9780620971720
Publisher: Digital On Demand
Publication date: 09/29/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 220
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews