Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

eBook

$6.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom 'n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel.

Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, 'n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek. As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel.

Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!


Product Details

ISBN-13: 9781525959127
Publisher: KidKiddos Books
Publication date: 01/05/2023
Series: Afrikaans
Sold by: PUBLISHDRIVE KFT
Format: eBook
Pages: 34
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews