Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

by Louis Liebenberg
Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

by Louis Liebenberg

eBook

$2.49  $3.50 Save 29% Current price is $2.49, Original price is $3.5. You Save 29%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto's. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.

Product Details

ISBN-13: 9781775844884
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/12/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 60
File size: 17 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Louis Liebenberg is 'n wereldkenner op die gebied van spoorsny. Hy het hierdie oeroue kundigheid gebruik om die moderne, draagbare Cyber Tracker-veldrekenaarstelsel te ontwerp. Dit is 'n unieke gerekenariseerde opsporingstelsel wat gebruik maak van 'n Palm Pilot-rekenaar en navorsers, bestuurders en natuurbewaarders in staat stel om hul veldwaarnemings met die druk van 'n knoppie te berg. Hy het internasionale lof vir sy vernuwende en oorspronklike navorsing op die gebied van spoorsny ontvang en in 1998 ook die Rolex-toekenning vir sy ontwikkeling van die Cyber Tracker-stelsel.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews