Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
"1124346512"

2.49 In Stock
Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

by Sean Fraser

eBook

$2.49  $3.50 Save 29% Current price is $2.49, Original price is $3.5. You Save 29%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

Product Details

ISBN-13: 9781775844297
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 56
File size: 15 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Sean Fraser het ’n graad in Joernalistiek en Mediastudies aan Rhodes-universiteit behaal en is die skrywer van ’n aantal koffi etafel-, naslaan- en reisboeke en -gidse oor die mense en plekke van Suider-Afrika. Sy boeke sluit onder meer Picturesque South Africa, uitgegee deur Random House Struik, en ook Scenic South Africa, Scenic Cape Town en die National Geographic African Adventure Atlas in. Sean is ook ’n gevestigde skrywer en uitgewerskonsultant.
Tracey Hawthorne is ’n vryskutskrywer en -redigeerder en woon in Suid-Afrika. Sy skryf al vir die afgelope 25 jaar vir tydskrifte en joernale oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe, en sy is die outeur en mede-outeur van meer as ’n dosyn boeke, beide fi ksie en nie-fi ksie. Sy redigeer ook boeke, bied slypskole oor redigering aan en onderrig aspirant-skrywers.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews