Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

by Bruce Cairncross
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

by Bruce Cairncross

eBook

$2.49  $3.50 Save 29% Current price is $2.49, Original price is $3.5. You Save 29%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Eerste Veldgids tot Gesteentes&Minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend. Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of algemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes&Minerale is ’n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se unieke geologiese erfenis.

Product Details

ISBN-13: 9781775840619
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/22/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 56
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Bruce Cairncross is ’n professor en voorsitter in die Departement Geologie aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is ’n kenner van Suider-Afrika se minerale, edelstene en geologiese erfenis. Benewens talle wetenskaplike publikasies, het hy vyf boeke oor die streek se geologie geskryf. Hy is ook ’n erkende fotograaf van gesteentes en minerale.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews