Duet: Dagstukkies vir huweliksmaats

Duet: Dagstukkies vir huweliksmaats

Duet: Dagstukkies vir huweliksmaats

Duet: Dagstukkies vir huweliksmaats

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Dié boek bevat 366 dagstukkies spesiaal vir getroudes. Dis perfek vir huwelikspaartjies om in hulle stiltetyd saam te lees, en is van pas vir mense van enige ouderdom. Almal van pasgetroudes in hul twintigerjare tot ouer pare wat reeds dekades lank getroud is sal hierdie boek van nut vind: Dis prakties, geestelik verrykend, en help julle om as huweliksmaats jul geloof saam op te bou.

Product Details

ISBN-13: 9780796318183
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/17/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 392
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr Johan Ferreira is 'n sielkundige in privaatpraktyk in Johannesburg. Hy is hoof van Sielkundige- en Terapeutiese dienste by Mosaïek Gemeente in Randburg.
Christine Ferreira is sedert 2005 die redakteur van Lééf met hart&siel, 'n tydskrif vir vroue, met 'n unieke fokus op geloof.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews