Drome het ook asem

Drome het ook asem

by Helene de Kock
Drome het ook asem

Drome het ook asem

by Helene de Kock

eBook

$11.49  $12.90 Save 11% Current price is $11.49, Original price is $12.9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie?  ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy  wegsteek . . . ’n Fyn genuanseerde verhoudingsverhaal wat veel dieper delf as net ’n romanse in Rome.

Product Details

ISBN-13: 9780798184755
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/05/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 658 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteite van Pretoria en Noordwes gestudeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Helene het ’n PhD in skryfkuns en is 'n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews