Dorado: n Roman

Dorado: n Roman

by Tom Dreyer
Dorado: n Roman

Dorado: n Roman

by Tom Dreyer

eBook

$9.99  $10.50 Save 5% Current price is $9.99, Original price is $10.5. You Save 5%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe. Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeë teë, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort. Kuilsrivier bied ’n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van ’n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop? Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo

Product Details

ISBN-13: 9781415208984
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
Sales rank: 805,687
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Tom Dreyer is die skrywer van die romans Erdvarkfontein, Stinkafrikaners en Equatoria asook kortverhale en poësie. Stinkafrikaners is in 2001 met die Eugène Maraisprys bekroon.Tom het ’n meestersgraad in Skeppende Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad verwerf en is ’n alumnus van die Universiteit van Iowa se International Writing Program. Hy woon en werk in Stellenbosch.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews