Dink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

Dink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

by Daniel Strauss
Dink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

Dink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

by Daniel Strauss

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wat onderskei die rykes van ‘gewone mense’? Hulle dink anders. In Dink soos 'n miljardêr verduidelik Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks&Strauss, wat dit beteken om soos ’n miljardêr te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos ’n miljardêr kan dink – en uiteindelik self een kan word.

Product Details

ISBN-13: 9780624090328
Publisher: Tafelberg
Publication date: 02/12/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 440 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Daniel is 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en waagkapitalis. Hy is die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks&Strauss. Hy het 'n B.Ing. (Bedryfsingenieurswese) en MBA aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy en sy vrou, Rolene, het twee kinders en woon in die Kaapse wynlande. Dink soos 'n miljardêr is Daniel se eerste boek.  
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews