Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)

Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)

by Nelia Engelbrecht
Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)

Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)

by Nelia Engelbrecht

eBook

$7.49  $8.61 Save 13% Current price is $7.49, Original price is $8.61. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning. Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.

Product Details

ISBN-13: 9780798165136
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 08/30/2009
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 460 KB
Age Range: 12 - 14 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Nelia is op Klerksdorp gebore en getoë. Deur die jare het sy vir verskeie publikasies as joernalis gewerk en talle artikels en berigte gepubliseer. In 1994 begin sy fiksie skryf. Sy het tot dusver ongeveer 65 kortverhale in verskeie vrouetydskrifte en kortverhaalbundels gepubliseer. Sy het ook ’n aantal kompetisies gewen. Hierdie is haar tweede kinderboek by Human&Rousseu. Haar eerste boek was: Alicia en die Zitzappers.

Read an Excerpt

Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning.

Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews