Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze

Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze

Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze

Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van ’n vissermanslewe, die wel en wee van gewone, eenvoudige mense, word subtiel en treffend geteken. En altyd ook met die oog op die mooie, die humoristiese. Diepsee bevat ’n keur uit E. Kotze se kortverhaalbundels Halfkrone vir die Nagmaal, Silt van die aarde, Halwe hemel, Waterwyfie en ander woestynverhale en Die wind staan oos. Kotze is ook die skrywer van Die slag van die breekbrander en die gewilde romans Toring se baai en Hoogty.

Product Details

ISBN-13: 9780624069898
Publisher: Tafelberg
Publication date: 08/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 473 KB
Language: Afrikaans

About the Author

E. Kotze is gebore op ’n plaas aan die Bergrivier. Sy word groot aan die Weskus, waar haar pa ’n ingenieur by die kreeffabriek was. In 1954 trou sy met die skipper Willie Kotze, wie se vertellings oor ervarings op land en see aanleiding gee tot haar eerste bundel kortverhale, Halfkrone vir die Nagmaal (1982). Later volg die bundels Silt van die aarde (1986), Halwe hemel (1992), Waterwyfie (1997), Slag van die breekbrander (2000) en Die wind staan oos (2007), sowel as twee gewilde romans, Toring se baai (2009) en Hoogty (2011). Kotze woon in ’n aftreeoord in Kaapstad.

Read an Excerpt

Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van ’n vissermanslewe, die wel en wee van gewone, eenvoudige mense, word subtiel en treffend geteken. En altyd ook met die oog op die mooie, die humoristiese._x000D_

Diepsee bevat ’n keur uit E. Kotze se kortverhaalbundels Halfkrone vir die Nagmaal, Silt van die aarde, Halwe hemel, Waterwyfie en ander woestynverhale en Die wind staan oos. _x000D_

Kotze is ook die skrywer van Die slag van die breekbrander en die gewilde romans Toring se baai en Hoogty.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews