Diep spoor

Diep spoor

by Jeanette Stals
Diep spoor

Diep spoor

by Jeanette Stals

eBook

$10.99  $14.00 Save 22% Current price is $10.99, Original price is $14. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is ’n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle ’n lewe op ’n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland. Dina, ’n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans ’n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak. Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Product Details

ISBN-13: 9781485904304
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/01/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 408
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Jeanette Stals is die skrywer van Katoog, Vermis en Dag drie. Sy het haar graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf en het onder meer skoolgegee, as toergids gewerk en ’n gastehuis bedryf. Sy skryf nou voltyds en woon op Onrus.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews