Die wilde swane - Los cisnes salvajes (Afrikaans - Spaans): Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Paperback

$11.80 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers

Overview

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Libro bilingüe para niños (africaans - español), con audiolibro y vídeo online
«Los cisnes salvajes» de Hans Christian Andersen de buena razón es uno de los cuentos más leídos del mundo. De forma atemporal enfoca temas del drama humano: miedo, valentía, amor, traición, separación y reencuentro.
Esta edición es un libro cariñosamente ilustrado que relata el cuento de hadas de Andersen en una forma sensible y apropiada para los niños.
♫ ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas.
► ¡Con dibujos para colorear! Las ilustraciones de la historia se pueden descargar para colorear a través de un enlace en el libro.

Product Details

ISBN-13: 9783739985732
Publisher: Sefa Verlag
Publication date: 02/08/2024
Pages: 34
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.09(d)
Language: Afrikaans
Age Range: 4 - 8 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews