Die vloek van Levitikus

Die vloek van Levitikus

by Ben Viljoen
Die vloek van Levitikus

Die vloek van Levitikus

by Ben Viljoen

eBook

$10.99  $13.13 Save 16% Current price is $10.99, Original price is $13.13. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by ’n reeks sinistere moorde betrek...

Product Details

ISBN-13: 9780624092865
Publisher: Tafelberg
Publication date: 02/15/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 343 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ben Viljoen het grootgeword in Gauteng en gematrikuleer aan die Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging. Hy woon tans in Velddrif aan die Kaapse Weskus. Die Vloek van Levitikus is sy derde gepubliseerde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020.)
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews