Die vierletterwoord

Die vierletterwoord

by Nelia Engelbrecht
Die vierletterwoord

Die vierletterwoord

by Nelia Engelbrecht

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

Product Details

ISBN-13: 9780624062943
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 898 KB
Age Range: 13 - 16 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Nelia Engelbrecht is in Klerksdorp gebore en getoë. Deur die jare het sy vir verskeie publikasies as joernalis gewerk en talle artikels en berigte gepubliseer. In 1994 begin sy fiksie skryf. Sy het meer as 60 kortverhale in verskeie vrouetydskrifte en kortverhaalbundels gepubliseer. In 2005 verskyn haar derde liefdesverhaal, Die Ier se ultimatum by Lapa (Romanza-reeks). Twee boeke vir laerskoollesers, Alicia en die Zitzappers en Dieter en Madame Zenobia verskyn by H&R, en in 2009 verskyn Pandora se boks, haar eerste jeugroman, by Tafelberg. Hiervoor word sy bekroon met die gesogte Scheepersprys vir Jeugliteratuur sowel as ’n ATKV Kinderboektoekenning. Sy woon tans in Potchefstroom.

Read an Excerpt

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. _x000D_

_x000D_

Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans._x000D_

_x000D_

Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews