Die verlore seun vannie Gaatjie
"Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie." Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde"oppasser", terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.
"1137311310"

9.99
In Stock
5
1
![Die verlore seun vannie Gaatjie](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Die verlore seun vannie Gaatjie
208![Die verlore seun vannie Gaatjie](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Die verlore seun vannie Gaatjie
208
9.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780796322197 |
---|---|
Publisher: | Lux Verbi |
Publication date: | 06/29/2020 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 208 |
File size: | 243 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog