Die Tyd van die kombi's

Die Tyd van die kombi's

by Koos Kombuis
Die Tyd van die kombi's

Die Tyd van die kombi's

by Koos Kombuis

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks&Drugs&Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

Product Details

ISBN-13: 9780798153720
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/28/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 685 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks&Drugs&Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews