Die tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

Die tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

Die tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

Die tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

eBook

$10.49  $13.82 Save 24% Current price is $10.49, Original price is $13.82. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat 'n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met "die vyand" gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913, amptelik 'n gevaarlike gevangene, 'n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word. In opdrag van Botha begin die enigmatiese Coetsee in die geheim met Mandela praat, die eerste uit die NP om dit te doen. Hulle word spanmaats in 'n ingewikkelde proses op soek na 'n skikking. Boonop sonder die kennis of toestemming van die kabinet. Skrywer en akademikus Willie Esterhuyse, self betrokke by gesprekke tussen die ANC en die NP, vertel saam met Gerhard van Niekerk die onvertelde verhaal van die onbesonge helde van die oorgang. Mense soos Adèle de Waal en Winnie Mandela. Maar veral Coetsee en Mandela, sonder wie se waagmoed daar geen skikking sou wees nie.

Product Details

ISBN-13: 9780624086758
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/02/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 248
File size: 479 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Willie Esterhuyse is 'n toonaangewende akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Sy boeke sluit in Afskeid aan apartheid, God en die gode van Egipte, Anton Rupert - 'n Lewensverhaal en Eindspel, wat omskep is in die rolprent Endgame met William Hunt in die hoofrol as Esterhuyse.
Dr Gerhard van Niekerk was die besturende direkteur van Ou Mutual. Hy was ook nie-uitvoerende direkteur van 'n aantal organisasies, insluitend Nedbank, CG Smith, Transnet, Central African Building Society en die Universiteit van Stellenbosch.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews