Die teenoorgestelde is net so waar

Die teenoorgestelde is net so waar

by Azille Coetzee
Die teenoorgestelde is net so waar

Die teenoorgestelde is net so waar

by Azille Coetzee

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie.  ’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel.  

Product Details

ISBN-13: 9780798182362
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/06/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 381 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het ’n doktorsgraad in filosofie en is die skrywer van In my vel, ’n memoir oor witheid en Afrikaans-wees.  Haar navorsing is in verskeie internasionale tydskrifte gepubliseer en sy skryf soms vir plaaslike publikasies soos Vrye Weekblad, LitNet en Rapport.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews