Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika

Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika

by Chris Schoeman
Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika

Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika

by Chris Schoeman

eBook

$6.99  $11.00 Save 36% Current price is $6.99, Original price is $11. You Save 36%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is. Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en later die spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as ’n spoorwegingenieur en later as lid van ’n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfde tragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het. Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van ’n jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. Hierdie boek bied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en lig die sluier oor ’n figuur wat deur die geskiedenis vergeet is.

Product Details

ISBN-13: 9781770227965
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 248
File size: 11 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Chris Schoeman is in Somerset-Oos gebore en het meestersgrade in die geskiedenis aan die Universiteit van Port Elizabeth en Colorado State University verwerf. Hy is ’n historikus en joernalis, en is die skrywer en medeskrywer van verskeie boeke. Sy jongste boeke sluit in Boerseun, Broers in die stryd, Engele in die vreemde, Churchill’s South Africa, The Historical Karoo en The Somme Chronicles.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews