Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024: Malherbe Digters

Paperback

$21.49 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuwe Era Grootverseboek: 2024 - Samesteller Marsofine Krynauw

Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook 'n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie 'n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes.

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep 'n lewendige en intense verbinding met elke leser.

Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel.

die groot nag vou oorhoofs waar ek voor my lessenaar my oë opslaan na die hemel die woorde rondspoel voor my en dit dan een-vir-een uitspoeg teen die naghemel sodat dit kan vlieg in stil bewegings van skryf dit saamhang as my nalatenskap hier, verewig op die wit papier

Product Details

ISBN-13: 9781991455130
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 07/14/2024
Pages: 312
Product dimensions: 7.44(w) x 9.69(h) x 0.65(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews