Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022

by Samesteller Marsofine Krynauw
Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022

by Samesteller Marsofine Krynauw

Paperback

$33.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Wordsworth noem die digkuns "die spontane oorloop van kragtige gevoelens" en ek moet saamstem, want in 2020 is die eerste Nuwe Era Groot Verseboek vrygestel en digters se woorde is verewig op papier.

Dit is 2022 en ek glo nog steeds dat hierdie verseboek die brug vorm tussen die Groot Meesters en vandag se digters wat 'n ander vorm van poësie aan ons bring.
In hierdie bundel is daar 61 digters se verse opgeneem wat 'n groot mylpaal in die digterswêreld is en ons besef opnuut dat die digkuns die beitel van ons taal is.

Mag die digkuns altyd voortleef deur ons en in ons:

verlore in die woord-hemel geverf met roos en wit waar wolke vrolik vry-hang daar ...
sal jy ons kry waar ons ons woorde hang

Product Details

ISBN-13: 9798836167233
Publisher: Independently published
Publication date: 06/14/2022
Pages: 346
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.72(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews