Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950’s die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie. Met Rabie-verhale as invalshoek is hierdie ’n bloemlesing van eggo’s, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het. Die bundel bevat 149 verhale deur 57 skrywers. Vyftien van hierdie verhale is deur nuwe stemme: Sisca Julius, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Madré Marais, Maruanda Wynne en Michèle Meyer. Daar is ook nuwe verhale wat nog nie voorheen elders verskyn het nie deur onder andere, Ronelda S. Kamfer, Gerda Taljaard, Chase Rhys, Zirk van den Berg, Christine Barkhuizen-le Roux, Jolyn Phillips, Jaco Fouché en Kirby van der Merwe.
"1134896792"

12.49 In Stock
Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

eBook

$12.49  $16.12 Save 23% Current price is $12.49, Original price is $16.12. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950’s die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie. Met Rabie-verhale as invalshoek is hierdie ’n bloemlesing van eggo’s, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het. Die bundel bevat 149 verhale deur 57 skrywers. Vyftien van hierdie verhale is deur nuwe stemme: Sisca Julius, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Madré Marais, Maruanda Wynne en Michèle Meyer. Daar is ook nuwe verhale wat nog nie voorheen elders verskyn het nie deur onder andere, Ronelda S. Kamfer, Gerda Taljaard, Chase Rhys, Zirk van den Berg, Christine Barkhuizen-le Roux, Jolyn Phillips, Jaco Fouché en Kirby van der Merwe.

Product Details

ISBN-13: 9780798178099
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/06/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 627
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Sonja Loots het aan die Universiteite van Stellenbosch en Rhodes studeer (MA) en ook by tersiêre instellings doseer (Pretoria Technikon, Universiteit van Johannesburg). Tans is sy dosent aan die Universiteit van Kaapstad.
Steward van Wyk is professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland waar hy Afrikaanse letterkunde doseer. Hy doen navorsing oor die werk van Adam Small en vergelykende studies van die postkoloniale letterkundes in Afrikaans en Nederlands. Hy is die samesteller van 'n keur uit die werk van Small getitel Kô lat ons sing.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews