Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika

by Vincent Carruthers
Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika

by Vincent Carruthers

eBook

$10.99  $14.50 Save 24% Current price is $10.99, Original price is $14.5. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

Product Details

ISBN-13: 9781775844662
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/06/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 336
File size: 127 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Vincent Carruthers is ’n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs&Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa , uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van ’n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van ’n bestuurs-konsultasiefi rma. In 1989 het die Soölogiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursoöloog.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews