Die melkweg en die miskruier
In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om nog net een maal weer hulle familieplaas Donkerhoek te sien en ’n neersitplek te soek vir die bondel wat sy al so lank saamdra. Sy het egter nie ’n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so ’n plek nie. In tien jaar het die aarde hierlangs geswig voor grondeise en armoede en die media berig van ’n onbekende virus wat reeds dood op die planeet begin saai het.
"1144205745"

11.49
In Stock
5
1
![Die melkweg en die miskruier](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Die melkweg en die miskruier
288![Die melkweg en die miskruier](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Die melkweg en die miskruier
288
11.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624094647 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 10/06/2023 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 288 |
File size: | 849 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog